Search This Blog

Wednesday 19 July 2017

Vir die on-mier


Vir die on-mier

Krukke, krokke, krone,
my bene soek verskone
om my nie te dra nie,
sodat jy my nie pla nie.

Ienie, mienie, maainie,
die werk is nie so taai nie
en as jy nie wil saai nie
sal jy ook nie maai nie.

Tikke, tokke, takke,
dan sal jy maar moet pakke;
hier kan jy nie woon nie,
want ek is nie beloon nie.

Oggie, soggie, joggie,
dan moet ek op ‘n toggie
want hierdie lekker blyplek,
was toe nooit ‘n vry plek!

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...