Search This Blog

Sunday 3 September 2017

Twyfel


Twyfel

My besluite kom gewoonlik snel
Waarom nie in hierdie spel?
Wat laat my elke keer terugkeer,
om die vrae weer te trotseer?

Waarom al die twyfel en die vrae,
wat is die dinge wat my pla?
Dis jou geloof wat my so kwel.
Kan jy my nie van God vertel?

Is Hy die spilpunt van jou lewenskolk?
Ek wens ek kon jou geloof vertolk.
Dis die saak wat my laat herbedink
want die antwoord kan jou doppie klink.

Voordat ons kuier, sal jy saam met my bid?
Sonder gebed loop ons nie in gelid.
Dan skei ons paadjies nog voor dit begin
Hieroor het ek lankal onwrikbaar besin.

Soveel as wat ek van die idee van jou hou,
so min sien ek kans om met jou te trou,
as jou hart nie ten eerste aan die Vader behoort.
Dit beteken eenvoudig ons is nie eenderse soort.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...