Search This Blog

Thursday 17 May 2018

Omgee-mens


Vandag verlang ek na jou praat,
om sommer net te sit en luister.
Of jy nou kennis deel, of raad,
ek hoor jou mensehart se fluister
as jy seerkry dinge met my deel
en jou woorde saggies pyn wegstreel.

Jou woorde spreek van intellek
as jy oor die dag se dinge praat;
in jou omgee is daar nie gebrek,
en dit maak van elke een jou maat,
wanneer jy hul in woord omring
uit isolasie-vervreemding.

Ek sien hoe jy kan kontak maak,
wanneer jy vlugtig by hul stop,
om uit te vra na elke saak,
en sien jou omgee rig hul op.
Jou woorde maak 'n groot verskil
aan die uitvoering van God’s wil.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment

Abuse

How cold the steel of the blade, how warm my body’s embrace How hard the knuckle of the fist, how soft the surface of my skin Ho...